Wat’s nuus?
Mediaverklaring: Dink entrepreneuries en moenie deel word van die werkloosheidstatistiek nie
Deur Juanita Du Preez op 20 Mei, 2013
Solidariteit Helpende Hand 17 Mei 2013 Solidariteit Helpende Hand doen ʼn beroep op jongmense om nie deel van die stygende werkloosheidskoers in die land te word nie. Volgens Statistiek SA se Arbeidsmagpeiling is amper 7 miljoen mense in Suid-Afrika werkloos. … Continue reading →
Bobaasberoepe: Uitsaaiontwerper
Deur Juanita Du Preez op 20 Mei, 2013
Bruce Knoetze is eienaar van The Machine Room en sy beroep staan bekend as ‘n “broadcast designer” oftewel ‘n uitsaaiontwerper. Luister saam na die onderhoud. Podcast: Play in new window | Download (Duration: 5:53 — 8.3MB) Read in English
April Maandtema
Wat doen ons?
Solidariteit glo dat instellings geskep moet word waardeur sy lede en hulle gemeenskappe kan lewe. Die Solidariteit-vakbond is steeds die lokomotief van die Beweging, maar verskeie ander instellings maak van ons ʼn sterk trein. Die volgende instellings is deel van die Solidariteit Beweging:

Solidariteit

AfriForum
AfriForum is ʼn burgerregte-organisasie. Die hooftaak van AfriForum is om die burgerregte van sy lede en hulle gemeenskappe te beskerm. Dit word gedoen deur regte op te eis en regte te beskerm. Dit word nie net in die howe gedoen nie maar ook deur strukture in gemeenskappe te vestig.

AfriForum Jeug
AfriForum Jeug is die amptelike jeugafdeling van AfriForum, die burgerregte-inisiatief wat deur Solidariteit gestig is.

Akademia

FAK

Groeifonds

Helpende Hand

Kraal Uitgewers
Die teleurstellende belangstelling van die algemene publiek tydens die 100-jarige herdenking in 1999 van die Anglo-Boereoorlog (ABO) het daartoe gelei dat Kraal-Uitgewers gestig is. Kraal-Uitgewers se boeke oor die ABO is ‘n liefdestaak wat die reëls van die uitgewersbedryf omverwerp tot voordeel van daardie klein groepie persone wat die belangrikheid van die gebeurtenisse van ‘n eeu gelede nie net besef nie, maar die insig en kennis rakende die ABO wil bevorder.

Maroela Media

Solidariteit Beleggingsmaatskappy

Sol-tech




