Solidariteit Beweging raak duisende mense tydens 110 Doen Goed-projekteveldtog

Sowat 1 500 vrywilligers het tydens die Solidariteit Beweging se 110 Doen Goed-projekte-veldtog aksies oor die land heen aangepak. Ongeveer 15 000 mense is deur hierdie aksies geraak. Die week van goeddoen was deel van die herdenking van die Solidariteit Beweging se 110de verjaarsdag.

Solidariteit Beweging sê baie dankie vir almal wat deel was van hierdie projek!

[nggallery id=7]