SOUTHERN COURIER, ALBERTON RECORD

‘n Tekort aan geld mag nooit ‘n rede wees waarom ‘n kind nie toegang tot verdere opleiding kry nie. Helpende Hand doen ‘n beroep op die Afrikaanse gemeenskap om te help bou aan die Afrikaanse beursplatvorm en om sodoende ‘n toekoms vir ‘n Afrikaanse kind te skep. Vir meer inligting, kontak Afrikaanse Beursinstituut 012 644 4428.