Helpende Hand glo dat opleiding die antwoord is tot die uitroei van armoede. Vir ʼn student om die regte keuses te maak oor hulle toekoms, moet hulle die regte inligting hê om ʼn ingeligte besluit te maak. Maar dikwels vergeet ouers hoe belangrik hulle rol is om kinders vir hierdie besluite voor te berei. Deel van Helpende Hand se Beroepsleidingsdiens is ook om ouerleiding te verskaf.
Ons gesels met Karin Venter van Helpende Hand se Beroepsleidingsdiens…
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 12:23 — 11.3MB)