Helpende Hand glo dat opleiding die antwoord is tot die uitroei van armoede. Vir ʼn student om die regte keuses te maak oor hulle toekoms, moet hulle die regte inligting hê om ʼn ingeligte besluit te maak. Deur Helpende Hand se psigometriese diens help ons kinders om ʼn beter besluit oor hulle kinders te maak.

Ons gesels met Annette Taljaard van Helpende Hand se Beroepsleidingsdiens

Play