YOUR LOCAL NEWSPAPER 13 September 2012 Bladsy 2
SuperSpar Despatch wil net hulle kliente en die publiek bedank vir die invordering van die groot hoeveelheid nie-bederfbare kos wat ingesamel is. Die projek was ‘n reuse sukses. Dit is deur gevestigde en gerespekteerde instansies / organisasies in die plaaslike gemeenskap soos Solidariteit Helpende Hand / ATKV (Sonneblom-tak) en CMR gehanteer en versprei. Sonder die gemeenskap sou dit nie moontlik gewees het nie.
