Helpende Hand volg ʼn beleid van opheffing deur opleiding om ʼn verskil te maak aan armoede. Maar die organisasie moet noodgedwonge ook omsien na die maatskaplike sy wat met armoede gepaard gaan. Ons gesels vandag met Marita Enslin oor die maatskaplike kwessies waarmee Helpende Hand te doen kry. Om by Helpende Hand betrokke te raak, sms die woord HAND na 34388 of skakel 0861 25 24 23 en ʼn dienssentrumagent sal jou skakel om vas te stel hoe jy betrokke wil raak.

Play