Die eetstaking was ‘n rasende sukses!  Ons het so byna R90 000 ingesamel!

Baie dankie dat jy deelgeneem het aan Helpende Hand se Eetstaking ten bate van ons Kosblikkieprojek!

Jou betrokkenheid maak moontlik dat ons in 2012 meer as 3200 kleuters in 41 kleuterskole regoor Suid-Afrika bereik. ʼn Voedingskema van R400 000 het die afgelope maand uitgerol asook Immergroen Ouerskap opleiding vir 2 000 ouers en versorgers.

Kom ons maak weer so in 2013!

Groete
Die Helpende Hand Span