Die Handgemaak/Bokkieblou-projek is die naweek met ʼn kunsuitstalling bekendgestel aan die publiek. Helpende Hand hoop om met hierdie projek stadig maar seker ook werkskeppingsprojekte op die been te bring.

In die ateljee saam met ons is Surika Behrens, die projekorganiseerder van Helpende Hand om vir ons so bietjie meer te vertel.

Play