Helpende Hand het die afgelope maand vir ons ondersteuners gevra om op ons Facebook-blad te gaan vertel watter onderwyser het ʼn impak op jou lewe gemaak. Dit was op 5 Oktober Wêrelddag vir die Onderwyser, maar hier by Helpende Hand voel ons so sterk oor opleiding as ʼn manier om armoede uit te roei, dat ons besluit het om die hele Oktober te wy aan Onderwysers.
Vera-Lynne Visagie, Helpende Hand se sosiale media beampte vertel meer…
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 6:08 — 5.6MB)