Die Helpende Hand Randburg-tak is hard besig om fondse in te samel vir die Skooltassieprojek, maar maak tussendeur ook nog tyd vir ander projekte soos die Solo-Ouer projek. Verona Oberholzer, die onder-voorsitter van ons Randburg-tak verduidelik wat die tak se fokus is.
Enigeen wat betrokke wil raak by die werk van die Randburg-tak kan Verona gerus kontak by 079 515 8225.
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 5:13 — 4.8MB)