ALIWAL WEEKBLAD 25 May 2012 Bladsy 13

Ons Kinderkrans kinders het 101 noodhulpkissies se inhoud bymekaar gemaak, dit gepak en op 16 Mei 2012 aan Solidariteit Helpende Hand se streeksorganiseerder van Bloemfontein, oorhandig.

Anneke Esbach en Vanessa Marais het die kissies in ontvangs geneem. Dit gaan deur Helpende Hand verder in die Vrystaat versprei word vir mense in nood.

Die Kinderkrans groepie wat gehelp het om die noodhulpkissies vol te maak.