Thabazimbi – Econo Funerals glo daaraan om terug te ploeg in die gemeenskap en het op Woensdag 23 Mei splinternuwe matrassies aan Helpende Hand se kanker pasiente geskenk.
Rykie May van Helpende Hand ontvang die matrassies van Marietha van der Westhuizen, mede eienaar en finansiele bestuurder van Econo Funerals.

