0861 25 24 23 [email protected]

Teken in op ons nuusbrief

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Ons visie is om oplossings vir aanspreek Afrikaner-armoede te vind. Ons doen dit deur ons mense se armoede deur middel van onderskeie projekte te verlig, voorkom en verbreek. Nagenoeg 80% van ons tyd en bronne word bestee aan die voorkoming van armoede terwyl die ander 20% tussen die verligting van armoede en die verbreking van die armoedekringloop verdeel word. Vir ’n dieper verstaan van dié drie terme, lees gerus die volgende artikel.

500-1

Nuusbrief argief:

Kry ons nuus eerste!
Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van Solidaritet Helpende Hand te kry!
Teken in
Sien uit om jou te ontmoet!