REKORD (Wes) 21 September 2012 Bladsy 1
Die amptelike afsluiting van die Kosblikkieprojek was by Booysens Beertjies-kleuterskool. Al die ouers en kleuterskoolpersoneel het die opleiding geniet en heelwat geleer oor hoe om hul kinders te versorg deur die opleiding wat die fasiliteerders aangebied het.

Hettie Britz, stigter van Immergroen, en Lindi Strydom, projekorganiseerder van Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek, met die fasiliteerders van die opleiding.