Helpende Hand Phalaborwa het projek Muisbos by die kleuterskool in Phalaborwa begin en die hele skool opgegradeer. Die tak het ook vir die skooltjie ‘n Helpende hand speelbus gegee wat mooi oorgedoen is.

Designed by Elegant Themes | Powered by WordPress