Die negende ten spyte van-week is ʼn week vir persone wat struikelblokke in hulle lewens oorkom het met onder andere YANA, Tiqwa, Unica, Transoranje, Paul Jungnickel, Marthie de Bruinsentrum, Prinshof, Pretoria Skool, Transvalia en individuele deelnemers soos Erick Kapp, Jody Ann, Manie Foster. Alle inkomste uit kaatjieverkope gaan aan die deelnemers. Die week is moontlik gemaak deur Cordis Trust. Maandag 22 tot Donderdag 25 Oktober. 18.30 en R40 pp.
Die program is onderhewig aan verandering. Om kaartjies te koop kontak 012 329 0709. Kaartjies sal ook by die deur beskikbaar wees. info@pierneefteater.co.za