Helpende Hand wil armoede uitroei deur opleiding. Die kosblikkieprojek probeer kinders skoolgereed en gesond kry aan die begin van hul skoolloopbaan.

Play