RADIO PRETORIA 26 September 2012

Volks Mikrofoon

Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut loods die AG Visser geneeskunde studiefonds. Danie Brink, Uitvoerende Hoof van Solidariteit Helpende Hand, gesels oor hierdie studiefonds.

Play