Solidariteit Helpende Hand sal oor die volgende jaar R1,15 miljoen terugploeg in die gemeenskap. Danksy die inwerkingstelling van ’n nuwe takbefondsingsplan sal elke Helpende Hand-tak R10 000 van die organisasie ontvang om in die gemeenskap aan te wend vir elke 15 nuwe ondersteuners wat by ’n tak aansluit.
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 7:32 — 6.9MB)