Ons Wonderboom-tak is onlangs herstig en is hard aan die werk om na die nood in hulle eie omgewing om te sien. Gerrie Botha is die takvoorsitter en hy vertel vir Juanita du Preez meer oor die fondsinsamelingsprojekte wat beplan word.

Play