Radio Rippel 90.5 FM 06 September 2012
Family Programme
Dr Danie Brink, Uitvoerende Hoof van Solidariteit Helpende Hand, vertel hoe Helpende Hand dit vir studente moontlik maak om op tersiêre vlak te kan studeer. Hy gesels ook oor die AG Visser studiefonds vir geneeskunde, oor van die sukses stories en die 74 studie fondse wat Helpende Hand bestuur.
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 20:34 — 18.8MB)