Radio Rippel 90.5 FM 16 Augustus 2012
Family Programme
Juanita du Preez gesels oor hoe Helpende Hand jongmense voorberei vir die wêreld daar buite met verskeie opleidings programme. Sy sê dat beroepsleiding belangrik is en verduidelik hoekom. Besoek gerus www.loopbaan.co.za. Hierdie webblad verskaf belangrike inligting rondom die wêreld van werk sowel as inligting vir ʼn jongmens se toekoms.
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 12:29 — 11.4MB)