Radio Rippel 90.5 FM 23 Augustus 2012

Family Programme

Joey Lotter gesels oor die verskillende fasette van die Kosblikkieprojek wat die Immergroen ouerskap opleiding insluit. Sy vertel ook meer rondom Helpende Hand se Pretoria Noord-tak en die verskei projekte waarby die tak betrokke is.

Play