Radio Rippel 90.5 FM 27 September 2012

Family Programme

Juanita gesels oor die sukses van die Kosblikkieprojek en die afsluiting van die projek. Verder gesels sy oor die Skooltassieprojek, die Roepingsgesprek en die bekendstelling van die nuwe loopbaangids. Laastens praat sy oor die nuut gestigte Erasmuskloof-tak en die projekte wat die tak aanpak. Karen Roos kan gekontak word op 0836533461 in verband met die Erasmuskloof-tak.

Play