Helpende Hand het meer as ʼn 100 takke regoor die land en hulle is ons hande en voete op die grond. Sonder hierdie vrywilligers sal ons nie ons groot taak kan opvoer nie. Johann Botha is die voorsitter van ons Aliwal-Noord tak.

Play