Helpende Hand het meer as ʼn 100 takke regoor die land en hulle is ons hande en voete op die grond. Sonder hierdie vrywilligers sal ons nie ons groot taak kan opvoer nie. Op die lyn is Dalene Wagner, die taksekretaris van ons Amanzimtoti-tak…

Play