Helpende Hand het meer as ʼn 100 takke regoor die land en hulle is ons hande en voete op die grond. Sonder hierdie vrywilligers sal ons nie ons groot taak kan opvoer nie. Theresa Visagie is die voorsitter van die Andeon-tak en kan gekontak word by 073 234 6606
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 5:04 — 4.6MB)