Helpende Hand het meer as ʼn 100 takke regoor die land en hulle is ons hande en voete op die grond. Sonder hierdie vrywilligers sal ons nie ons groot taak kan opvoer nie. Anita Schoeman is die voorsitter van die Bethlehem-tak en kan gekontak word by 082 411 4684.
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 8:06 — 7.4MB)