Helpende Hand het meer as ʼn 100 takke regoor die land en hulle is ons hande en voete op die grond. Sonder hierdie vrywilligers sal ons nie ons groot taak kan opvoer nie. Tammy Morey is die voorsitter van ons Bloemfontein Vroue-tak.
Podcast: Play in new window | Download (Duration: 8:28 — 7.8MB)