Helpende Hand het meer as ʼn 100 takke regoor die land en hulle is ons hande en voete op die grond. Sonder hierdie vrywilligers sal ons nie ons groot taak kan opvoer nie. Felie Nel is die voorsitter van die Bothaville-tak en kan gekontak word by 083 255 6608.

Play