Helpende Hand se Ceres-tak werk hard om die onmiddellike nood in die omgewing te verlig, maar beplan ook om binnekort te fokus op projekte wat fokus op opheffing deur opleiding. Giel du Toit, die takvoorsitter vertel meer oor die Ceres-tak.

Play