Die Wellington Helpende Hand-tak is onlangs deur ʼn inwoner van Riebeeck Kasteel genader wat klere en linne wou skenk. Die tien bokse is afgehaal en die inhoud was netjies en soort by soort verpak. Die tak beloof om sulke skenkings verantwoordelik te hanteer.