0861 25 24 23 [email protected]
Knip En Plak Met Jou Rekenaar

Knip en plak met jou rekenaar

Vir baie onderwysers gaan vraestel opstel nog gepaard met die tradisionele knip en plak. In Wiskunde is dit daardie analitiese- of euklidiese meetkunde skets, geografie die goue oue wêreldkaart-stukkie of…

Lees meer
Assessering Met Die Selfoon

Assessering met die selfoon

Daar is fyn balans tussen onderwys tegnologie integreer en goeie gestruktureerde klas gee. Een ding is verseker as die tegnologie te moeilik is om aan te leer of elke keer snaaks reageer sal enige onderwyser dit eerder op sy sit. Die tyd is eenvoudig net te min om te sukkel met tegnologie wat nie-effektief werk nie. Die volgende sagteware is egter anders. Dit is maklik, eenvoudig om te integreer en kan dien as ’n magtige assesserings praktyk wat op enige vak van toepassing is.
Lees meer
Onderwyser-app Vir Sep

Onderwyser-app vir Sep

Edmodo is 'n opvoedkundige webwerf wat die idee van 'n sosiale netwerk aanneem; verfyn en geskik maak vir gebruik in die klaskamer. Edmodo laat onderwysers toe om nie net veilig met leerders te kommunikeer oor die internet of selfoon nie, maar ook met ouers en mede onderwyser. As onderwyser kan jy bv. video’s, dokumente, ou vraestelle en lesse vanaf jou rekenaar oplaai en dit beskikbaar stel vir leerders.
Lees meer
Onderwyser-app Vir Aug

Onderwyser-app vir Aug

As ek die aantal geheuestokkies wat ek al besit het, moet uitpak sal ek verseker van een rugby-paal na ’n ander kan loop. Tog is ek alewig op soek na ’n stokkie... Hierdie moedeloosheid het my genoodsaak om die tegnologie wêreld te ondersoek vir iets meer effektief waar ek my inligting kan stoor en dit makliker bekombaar kan wees. Google drive was vir my die antwoord. Vir die laaste jaar of so gebruik ek Google drive en het ek nou al gemaklik geraak om al my inligting daar te stoor.
Lees meer
Kry ons nuus eerste!
Teken in op ons nuusbrief om al die nuutste ontwikkelinge van Solidaritet Helpende Hand te kry!
Teken in
Sien uit om jou te ontmoet!