RIDGE TIMES 01 Jun 2012 Bladsy 18
BETHAL – Die SAVF maatskaplike kantoor is dringend op soek na ‘n plek waar hulle hul Helpende Hand Naaldwerkprojek vir werklose ma’s van Uitbr. 5 en 6, eMzinoni, kan loods. Dit word slegs vir Dinsdae vanaf 9vm to 1nm benodig. “As enigiemand naaldwerkmasjiene, wol, materiaal of enige ander naaldvlytprodukte het wat hulle aan die SAVF wil skenk, kan hulle die SAVF-kantoor skakel by 017 647 3345 of Lulu by 082 929 5807 as hulle met ‘n plek kan help.