werknetKyk of Laai CV: Klik hier

WerkNet

Displaying 1 - 20 of 106 1 2 3 4 5 6
Besigheidnaam Besigheid E-pos Telefoonnommer Tipe werk Meer oor Werk
Advisor-Hub admin@legacy-map.co.za 012 991 3558 Financial Planner

Vacancies in PTA for Financial Advisors in the Life Insurance industry to source and service clients – Must have required qualification and experience as defined by FAIS.

AA Electrical duane@aaelectrical.co.za 0723421627 Trok drywer

Op soek na trok drywer wat ook met kraan kan werk. C1 lisensie in die Pretoria omgewing.

Solidariteit (Boksburg tak) paulize@solidariteit.co.za 0126444300 Regsbeampte: Algemene Litigasie Afdeling

Om te kwalifiseer, benodig jy ʼn LLB- of B- Proc-graad, of enige toepaslike tersiêre kwalifikasie en drie jaar ervaring in ʼn arbeidsreg-omgewing wat insluit ervaring in konsiliasies en arbitrasies.

Copytype Cape (Pty) Ltd nicolette@copytype.co.za 0215591605 Persoonlike Assistent - 6 maande kontrak

Ons is op soek na 'n Persoonlike Assistent met 3 jaar ondervinding. Engels & Afrikaans sprekend (praat, lees, skryf). Ten volle rekenaar geletterd. Stuur asseblief jou cv na nicolette@copytype.co.za

Erasmus Prokureurs legal2@insolvencycare.co.za (012) 674 9402/05 Admin : 2 poste: 1 x Junior en 1 x Senior

Basiese Administrasie & Telefoon
Ten volle tweetalig; Rekenaarvaardig; Onmiddellik beskikbaar.
Eie Betroubare vervoer.
Moet in Centurion woonagtig wees.
Moet 'n rybewys he.

SS Group morne@ssgroup.co.za 0829404160 Operasionele Bestuurder

Senior Posvlak 4 Posisie met tegniese en besigheidsgraad. Moet op nasionale vlak kan reis en woonagtig wees in die Wes-Kaap, verkieslik Noordelike voorstede.

SS Group morne@ssgroup.co.za 0829404160 Persoonlike Assistent

Dinamiese persoon met ʼn tersiêre kwalifikasie in administrasie en besigheidsbestuur. Moet by tye kan reis op nasionale vlak. Moet in die Wes Kaap, verkieslik Noordelike voorstede woonagtig wees.

Andries Dawid Johannes rheederdriesrika@outlook.com 0606786405 Ketelmaker of ketelmaker voorman

Ekis n hoogs gekwalifieseerde ketelmaker met baie voorman ondervinding, ek kan all aspekte van ketelmaker werk doen,ek is regtig nie n kaansvatter nie.Is net regtig dringend op soek na werk

Roodepoort Sentrum vir Bejaardes bestuurder.rsvb@lantic.net 011-6725475 Stafverpleegster

Toepaslike Kwalifikasie
Bereid om nagdiens te werk
Kontakbare verwysings
Jolene Peyper
Tel 011 6725475
Faks: 0114726194
epos: bestuurder.rsvb@lantic.net

Roodepoort Sentrum vir Bejaardes bestuurder.rsvb@lantic.net 011/ 6725475 Stafverpleegster

Toepaslike kwalifikasie. Bereid om nagdiens te werk, kontakbare verwysings.
Navrae: Jolene Peyper
011/6725475
epos: bestuurder.rsvb@lantic.net
faks: 011/4726194

Legacy-Map admin@legacy-map.co.za 012 991 3558 Junior Admin Assistant

Candidates that have strong admin skills. Fast learner ,focused, committed, ambitious, well organized and must be able to multi task . Fluent in Afrikaans/English, Faerie Glen Area

Best Academy co ltd best_academy@hotmail.com 66854445314 onderwysers

op soek na persone wat
kan oderwys gee in Thailand 1 jaar kontrak goie werk sal help met visa

Omega Recruitment & Talent Search mfourie@omegahr.co.za 0127413407 External Sales Consultant (Debt Collections)

Hatfield, 2+ years related Debt Collections sales experience, Understand solution sales approach, Knowledge of Financial Services Industry with particular ref to retail banking sector

Omega Recruitment & Talent Search mfourie@omegahr.co.za 0127413407 Call Centre Agent: Debt Collections

Hatfield, R5 000.00 - R6 000.00 per month + incentives, depending on experience, must be fluent in Afrikaans and English and must have previous Debt Collections working experience (office hours)

Orania Hardeware jorihan@telkomsa.net 0836577607 paneelklopper

werk in Orania . Herbou van voertuie. Pos sluit behuising in . kontak my vir meer besonderhede.

Paneelklop ervaring noodsaaklik.

Dried Fruit & Nuts Shop - Centurion Raslouw raslouwmtc@icloud.com 0760664411 Wholesale Sales and eCommerce Assistant

We sell a large variety of Dried Fruit, Nuts & Biltong. Afrikaans & English. Computer literate. 3+years sales experience. Own car. 50% of time in shop.

Custom Paint Protection cpp@global.co.za 0836191756 Adhoc casual

We do protective film installations on cars, we need an individual who would like to earn extra cash on an adhoc basis
, ideal for people whom allready has a income and have days they are available.

Hennie Subke lizelle@creativecounselling.co.za 0791468948 Elektrisien/ Handyman

Gekwalifiseerde elektrisien wat ook handyman werk kan doen.Ek is n blanke man wat in Randburg, Krugersdorp area kan werk.

Targuard aquido@absamail.co.za 0860278436 Admin / Telesales - Rietvalleirand

Admin/Telesales(Afrikaans & Engels), Debiteure invorder, Liaseer, Tik & Alg Kantoor werk. Eie vervoer + BAIE betroubaar. Werksure 08:00 - 16:00. R4000 + komm per maand. email CV: aquido@absamail.co.za

Targuard aquido@absamail.co.za 0860278436 Admin / Telesales

Admin/Telesales (Afrikaans & Engels), Debiteure invorder, Liaseer, Tik & Algemene Kantoor werk. Eie vervoer & BAIE betroub. Werksure 08:00 - 16:00. R4000 + komm maand. email CV: aquido@absamail.co.za

Besigheidnaam Besigheid E-pos Telefoonnommer Tipe werk Meer oor Werk
Displaying 1 - 20 of 106 1 2 3 4 5 6

 

Laai Poste

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.