Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand versoek openbare beskermer (OB) om tenderproses vir Limpopo-voedingskema te ondersoek

Solidariteit Helpende Hand 25 Februarie 2014 Solidariteit Helpende Hand sal hierdie week die openbare beskermer en die ouditeur-generaal versoek om dringend ’n ondersoek in te stel na die tenderproses van Limpopo se provinsiale onderwysdepartement se skolevoedingskema. Dit volg nadat City Press berig het dat ’n tender van R7,7 miljoen toegeken is aan die dogter van…
Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand stel Entrepreneurskompetisie in die Wes-Kaap bekend

Solidariteit Helpende Hand 21 Februarie 2014 Solidariteit Helpende Hand besoek volgende week verskeie Wes-Kaap skole om die organisasie se jaarlikse Entrepreneurskompetisie bekend te stel. Karin Venter, ʼn Helpende Hand projekorganiseerder, sal skole regoor die provinsie besoek om leerders te vertel van die kompetisie en sommer bietjie kreatiewe besigheidsdenke aan te wakker. “Ek is baie opgewonde…
Lees meer

Soldeer: Helpende Hand ploeg R1,5 miljoen terug in behoeftige gemeenskappe

Solidariteit Helpende Hand 20 Februarie 2014 Deur Anel du Preez Namate Afrikaner-armoede toeneem, raak die behoefte aan volhoubare projekte wat ʼn verskil in arm gemeenskappe maak al groter. Solidariteit Helpende Hand kry gereeld navrae oor hoe ʼn behoefte aangespreek kan word, hoe om ʼn volhoubare projek van stapel te stuur en waar ʼn mens kapitaal…
Lees meer

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand Entrepreneurskompetisie kweek werkskepping

Solidariteit Helpende Hand 17 Februarie 2014 Inskrywings vir Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie vir graad 6 tot 12-leerlinge het vandag weer geopen. Deur hierdie kompetisie poog Helpende Hand om die probleem van werkloosheid onder die jeug aan te spreek deur hulle vroegtydig met entrepreneursvaardighede te bemagtig. Volgens die mees onlangse Adcorp-werknemersindeks is daar tans ongeveer…
Lees meer

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand help met korrekte vak- en studiekeuses

Solidariteit Helpende Hand 11 Februarie 2014 ’n Onlangse werknemersindeks het weereens beklemtoon dat korrekte vak- en studiekeuses onmisbaar is om finansiële vryheid te verseker. Volgens die Adcorp-werknemersindeks is daar tans ongeveer 344 000 Suid-Afrikaners met grade, diplomas en sertifikate wat werkloos is omdat hulle nie oor die vaardighede beskik waarna werkgewers soek nie. Die verslag toon…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!