Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Mediaverklaring: Solidariteit Helpende Hand gryp in by skolevoedingskemas in Limpopo

Solidariteit Helpende Hand Behoeftige leerlinge van ses laerskole in Limpopo sal vir die res van die jaar met vol magies kan speel en leer. Dít, danksy Solidariteit Helpende Hand wat met sy nasionale Kosblikkieprojek ingegryp het by ʼn paar skole in dié provinsie wat nie by regeringsvoedingskemas baat nie. Ondersoeke deur onder meer die openbare…

Lees meer

Mediaverklaring: Blou Bul rugbyspelers sit handjie by met Helpende Hand WinterVita-projek

Solidariteit Helpende Hand 27 Maart 2014 Blou Bul rugbyspelers, Hencus van Wyk en Louis Fouché, het vandag (27 Maart) ʼn handjie bygesit om Solidariteit Helpende Hand Gauteng-Noord se WinterVita-projek te loods. Volgens Mariana Kriel, Helpende Hand se streeksorganiseerder in Gauteng-Noord, neem afwesighede by skole en sterftes by ouer persone toe gedurende die wintermaande, en daarom…

Lees meer

Soldeer: Helpende Hand bied hulpverlening in Limpopo

Solidariteit Helpende Hand Solidariteit Helpende Hand het twee weke gelede ’n noodfonds op die been gebring vir Limpopo-inwoners wat deur die onlangse vloede geraak is, met spesifieke fokus op die inwoners van Bela-Bela en Lephalale. Met fondse wat deur die SMS-lyn ontvang is, het Helpende Hand reeds twee kragopwekkers aangekoop wat aan die Warmbad Rusoord…

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand skenk kragopwekkers aan vloedslagoffers in Limpopo

Solidariteit Helpende Hand 19 Maart 2014 Solidariteit Helpende Hand het gister (18 Maart) twee kragopwekkers aan Limpopo-instansies wat deur die onlangse vloede geraak is, geskenk. Hierdie fondse is deur die Helpende Hand SMS-lyn ontvang en is deel van die Helpende Hand Limpopo-noodfonds wat op die been gebring is om hulp aan vloedslagoffers in Bela-Bela en…

Lees meer

Mediaverklaring: Carletonville skool wend Helpende Hand prysgeld aan vir entrepreneursontwikkeling

Solidariteit Helpende Hand 18 Maart 2014 Nadat Eddie Pienaar verlede jaar as die wenner van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie weggestap het, kan sy skool ook nou hul prysgeld gebruik om entrepreneuriese vaardighede onder hul leerlinge te bevorder. Eddie se boerbokboerdery het verlede jaar R15 000 prysgeld vir homself en R15 000 prysgeld vir sy skool besorg.…

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand begin met hulpverlening in Limpopo

Solidariteit Helpende Hand 18 Maart 2014 Solidariteit Helpende Hand het verlede week ’n noodfonds op die been gebring vir Limpopo-inwoners wat deur die onlangse vloede geraak is, met spesifieke fokus op die inwoners van Bela-Bela en Lephalale. Persone en instansies wat deur die vloede geraak is, word genooi om Helpende Hand se Limpopo-streeksorganiseerder, Marianthie van…

Lees meer

Lees meer

Nuus: Helpende Hand stig noodfonds vir Limpopo-vloedslagoffers

Solidariteit Helpende Hand het ’n noodfonds op die been gebring vir Limpopo-inwoners wat deur die onlangse vloede geraak is, met spesifieke fokus op die inwoners van Bela-Bela en Lephalale. ’n Tweede damwal het gister by die Thaba Monate-wildreservaat meegegee wat massas water in Bela-Bela se strate laat afstroom het. Volgens die media moes meer as…

Lees meer