Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Lees meer

Lees meer

Soldeer: Solidariteit Helpende Hand verskaf kos aan Solidariteit-lede wat swaarkry weens voortslepende mynstaking

Solidariteit Helpende Hand het hierdie week verdere uitreikaksies in Mooinooi en Rustenburg van stapel gestuur om kos aan Solidariteit-lede te verskaf. Dit kom nadat die organisasie die platinumgordel tot ʼn gedeeltelike rampgebied verklaar het vanweë die staking wat drie maande gelede by platinummyne begin het. Die rampgebied sluit onder meer die dorpe Rustenburg, Brits en…

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand verklaar platinumgordel tot gedeeltelike rampgebied

Solidariteit Helpende Hand Solidariteit Helpende Hand het aangekondig dat hy die platinumgordel tot ʼn gedeeltelike rampgebied verklaar het vanweë die staking by platinummyne wat drie maande gelede begin het. Die rampgebied sluit onder meer die dorpe Rustenburg, Brits en Mooinooi in. Solidariteit se lede staak nie, maar duisende gesinne ervaar nogtans ernstige finansiële nood aangesien…

Lees meer

Lees meer

Soldeer: 27 projekte deur na tweede rondte van Projek van die Jaar-kompetisie

Deur Mariné Jacobs Die eerste fase van die Projek van die Jaar-kompetisie is afgesluit en nou kan die deelnemers behoorlik wikkel met ondersteuningwerwing en die implementering van hul projekte. Anel du Preez, die projekorganiseerder, vertel dat 27 projekte goedgekeur is om deur te gaan na die volgende rondte van die kompetisie. “Daar het wonderlike en…

Lees meer

Mediaverklaring: Oos-Kaap projek deur na volgende rondte van Helpende Hand Projek van die Jaar-kompetisie

Solidariteit Helpende Hand ʼn Projek uit die Oos-Kaap is goedgekeur om deur te dring na die volgende rondte van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie. Helpende Hand het vanjaar hierdie kompetisie geloods om deur middel van effektiewe en volhoubare projekte R1,5 miljoen in behoeftige gemeenskappe terug te ploeg. ’n Totaal van 27 projekte…

Lees meer

Mediaverklaring: Drie KwaZulu-Natal projekte deur na volgende rondte van Helpende Hand Projek van die Jaar-kompetisie

Solidariteit Helpende Hand Drie KwaZulu-Natal projekte is goedgekeur om deur te dring na die volgende rondte van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie. Helpende Hand het vanjaar hierdie kompetisie geloods om deur middel van effektiewe en volhoubare projekte R1,5 miljoen in behoeftige gemeenskappe terug te ploeg. ’n Totaal van 27 projekte wat ontvang…

Lees meer

Mediaverklaring: Drie Limpopo-projekte deur na volgende rondte van Helpende Hand Projek van die Jaar-kompetisie

Solidariteit Helpende Hand  Drie Limpopo-projekte is goedgekeur om deur te dring na die volgende rondte van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie. Helpende Hand het vanjaar hierdie kompetisie geloods om deur middel van effektiewe en volhoubare projekte R1,5 miljoen in behoeftige gemeenskappe terug te ploeg. ’n Totaal van 27 projekte wat ontvang is,…

Lees meer

Mediaverklaring: Twee Suid-Kaap projekte deur na volgende rondte van Helpende Hand Projek van die Jaar-kompetisie

Solidariteit Helpende Hand Twee Suid-Kaap projekte is goedgekeur om deur te dring na die volgende rondte van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie. Helpende Hand het vanjaar hierdie kompetisie geloods om deur middel van effektiewe en volhoubare projekte R1,5 miljoen in behoeftige gemeenskappe terug te ploeg. ’n Totaal van 27 projekte wat ontvang…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!