Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand versprei nog twaalf ton kos in platinumgordel

Solidariteit Helpende Hand Solidariteit Helpende Hand het vandag nog twaalf ton kos aan nie-stakers in die platinumgordel versprei wat bokse nie-bederfbare voedsel en vars groente en vrugte ingesluit het. Die organisasie het oor die afgelope ses weke meer as ʼn miljoen rand se voedsel en ander benodigdhede in die area versprei. Volgens dr. Danie Brink,…

Lees meer

Soldeer: Helpende Hand eis antwoorde van departement van maatskaplike ontwikkeling

Deur Mariné Jacobs Solidariteit Helpende Hand het hierdie week sy regsadviseurs opdrag gegee om ʼn aanmaning te stuur aan die direkteur-generaal van die departement van maatskaplike ontwikkeling, asook aan die hoof van die Noord-Wes provinsiale departement vir maatskaplike ontwikkeling, om binne drie dae ʼn verduideliking te gee waarom ‘n plek van veiligheid wat tans ongeveer…

Lees meer

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand sit noodleniging in platinumgordel voort

22 Mei 2014 Solidariteit Helpende Hand het hierdie week sy noodleniging aan niestakende mynwerkers in die platinumgordel voortgesit deur voedsel en ander dringende benodighede te versprei. Ma’s met jong babas wat deel is van niestakende gesinne het Woensdag doeke, formule en ander noodsaaklike bababenodighede ontvang. Die ma’s is ook deur ’n berader toegespreek om hulle…

Lees meer

Soldeer: Helpende Hand sit noodleniging in platinumgordel voort

Deur Mariné Jacobs Solidariteit Helpende Hand het hierdie week sy noodleniging aan niestakende mynwerkers in die platinumgordel voortgesit deur voedsel en ander dringende benodighede te versprei. Ma’s met jong babas wat deel is van niestakende gesinne het Woensdag doeke, formule en ander noodsaaklike bababenodighede ontvang. Die ma’s is ook deur ’n berader toegespreek om hulle…

Lees meer

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand doen beroep op publiek om platinumgordel by te staan

19 Mei 2014 Solidariteit Helpende Hand doen ʼn beroep op die publiek om nie-stakers by te staan te midde van die voortslepende staking in die platinumsektor. Talle gesinne in die platinumgordel ervaar ernstige finansiële nood aangesien beide werknemers en kontrakteurs sedert die begin van die staking min of geen inkomste verdien nie. Skenkings van regoor…

Lees meer