Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Lees meer

Mediaverklaring: Ope brief aan platinumgordel-skenkers

Solidariteit Helpende Hand 27 Junie 2014 Solidariteit Helpende Hand wil vir elke skenker wat tot dusver tot die hulpleniging in die platinumgordel bygedra het, opreg dankie sê. Elkeen wat ’n finansiële bydrae gemaak het, klere, kos of produkte geskenk het, of ’n hand bygesit het by uitdeelaksies, het ons hande versterk om niestakers in hierdie…

Lees meer

Lees meer

Soldeer: Oorwinning vir Helpende Hand in Môrester-hofaansoek

Deur Mariné Jacobs Solidariteit Helpende Hand het hierdie week ʼn oorwinning behaal in sy dringende hofaansoek namens Môrester, ʼn niewinsgewende organisasie en plek van veiligheid in Rustenburg. Die hofbevel van die hooggeregshof in Mafikeng beteken dat die departement van maatskaplike ontwikkeling agterstallige staatsubsidie aan Môrester moet betaal; dadelik Môrester se herregistrasie as plek van veiligheid…

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Oorwinning vir Helpende Hand in Môrester-hofaansoek

Solidariteit Helpende Hand 24 Junie 2014 Solidariteit Helpende Hand het vandag ʼn oorwinning behaal in sy dringende hofaansoek namens Môrester, ʼn niewinsgewende organisasie en plek van veiligheid in Rustenburg. Die hofbevel van die hooggeregshof in Mafikeng beteken dat die departement van maatskaplike ontwikkeling agterstallige staatsubsidie aan Môrester moet betaal; dadelik Môrester se herregistrasie as plek…

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand verwelkom einde aan staking – humanitêre krisis nog lank nie verby

Solidariteit Helpende Hand 23 Junie 2014 Solidariteit Helpende Hand verwelkom die uiteindelike einde aan die staking in die Platinumgordel, maar beklemtoon dat die krisis nog lank nie opgelos is nie. “Die negatiewe finansiële impak van hierdie staking sal nog maande lank gevoel word,” sê dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Helpende Hand. “Hierdie staking het…

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand help niestakers met CV’s en werk soek

Solidariteit Helpende Hand 20 Junie 2014 Solidariteit Helpende Hand het gister tydens ’n kosuitdeelaksie in Mooinooi, Noordwes, talle niestakende mynwerkers in die platinumgordel bygestaan om hul CV’s op datum te bring en op die organisasie se werksoekportaal by www.werknet.co.za te laai. Hierdie aksie het deel uitgemaak van Helpende Hand se aksieplan om langtermynondersteuning aan niestakers…

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand gee nog R1 miljoen vir beurse

Solidariteit Helpende Hand 19 Junie 2014 Solidariteit Helpende Hand het aangekondig dat hy R1 miljoen sal skenk ten bate van ’n beursfonds vir naskoolse tegniese opleiding. Hierdie geld sal as studiehulp aangewend word vir opleiding in ’n ambag by die Solidariteit Beweging se tegniese kollege Sol-Tech. “Helpende Hand fokus op die voorkoming van armoede deur…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!