Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Lees meer

Helpende Hand sê departement skuldig aan minagting van die hof

Solidariteit Helpende Hand sal ʼn minagtingsaansoek teen die departement van maatskaplike ontwikkeling bring indien die departement nie binne 48 uur aan die bevele van ʼn dringende hooggeregshofbevel voldoen nie. Dit kom nadat die departement al meer as ʼn maand lank versuim om die agterstallige subsidie van ʼn plek van veiligheid in Noord-Wes te betaal, soos…

Lees meer

Lees meer

Soldeer: Helpende Hand bewerkstellig 100 voltydse werksgeleenthede te midde van werkloosheidskrisis

Mariné Jacobs Te midde van die beduidende toename in werkloosheid, beide op ’n kwartaal- en jaargrondslag, sal Solidariteit Helpende Hand in die volgende jaar meer as 100 voltydse werksgeleenthede bewerkstellig. Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) is die amptelike werkloosheidskoers tans 25,5%, wat styg na 35,6% wanneer moedelose werksoekers in ag geneem word. Daarby het werkloosheid onder…

Lees meer

Helpende Hand bewerkstellig 100 voltydse werksgeleenthede te midde van werkloosheidskrisis

Te midde van die beduidende toename in werkloosheid, beide op ’n kwartaal- en jaargrondslag, sal Solidariteit Helpende Hand in die volgende jaar meer as 100 voltydse werksgeleenthede bewerkstellig. Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) is die amptelike werkloosheidskoers tans 25,5%, wat styg na 35,6% wanneer moedelose werksoekers in ag geneem word. Daarby het werkloosheid onder wit mense…

Lees meer

Helpende Hand stel Kosblikkieprojek bekend by Pretoriase kleuterskool

Solidariteit Helpende Hand het vandag die Kosblikkieprojek by Kleintreetjies Kleuterskool in Pretoria bekend gestel. Helpende Hand moes onlangs as gevolg van die voedselnood by skole die Kosblikkieprojek se aansoeke heropen. Helpende Hand se nasionale projekte steun baie op die organisasie se  landswye netwerk van takke. Die takke identifiseer die behoeftes en kyk hoe hulle bystand…

Lees meer

Lees meer

Helpende Hand se VAW-kongresse laat wiskunde-onderwys floreer

Deur Grietjie Prinsloo Solidariteit Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) het onlangs kongresse by onderskeidelik ATKV Buffelspoort-vakansieoord in Noordwes en ATKV Goudini Spa in die Wes-Kaap aangebied. “By hierdie kongresse, kursusse en seminare word daar klem gelê op die holistiese professionele ontwikkeling van Afrikaanse wiskunde-onderwysers,” sê Valentyn van der Merwe, onderwysspesialis in wiskunde…

Lees meer

Twee Wes-Kaapse leerders deur na volgende ronde van Helpende Hand Entrepreneurskompetisie

Twee Wes-Kaapse leerders se projekte het pas deurgedring na die volgende ronde van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie. Dominique le Roux, ʼn graad 11-leerder van die Hoërskool Brackenfell, en Mervyn Roos, ʼn graad 10-leerder van die Hoërskool Boland Landbou, kan nou aan die werk spring om hul besigheidsplanne in werking te stel en ʼn wins…

Lees meer

Vrystaatse leerder deur na volgende ronde van Helpende Hand Entrepreneurskompetisie

ʼn Vrystaatse leerder se projek het pas deurgedring na die volgende ronde van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie. Nico Brayshaw, ʼn graad 9-leerder van die Hoërskool Heilbron, kan nou aan die werk spring om sy besigheidsplan in werking te stel en ʼn wins te maak. “Talle inskrywings van regoor die land is ontvang en 30…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!