Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Helpende Hand bring minagtingsaansoek teen departement van maatskaplike ontwikkeling

Die LUR en hoof van die departement van maatskaplike ontwikkeling moet op 25 September persoonlik ʼn verduideliking aan die Mafikeng-hooggeregshof gee hoekom hulle nie tronkstraf opgelê moet word nie. Dit kom nadat die departement ʼn dringende hofbevel om ʼn Rustenburgse plek van veiligheid se agterstallige subsidies te betaal, verontagsaam het. Solidariteit Helpende Hand se regspan…
Lees meer

Lees meer

Soldeer: Helpende Hand bring minagtingsaansoek teen departement van maatskaplike ontwikkeling

Deur Mariné Jacobs Die LUR en hoof van die departement van maatskaplike ontwikkeling moet op 25 September persoonlik ʼn verduideliking aan die Mafikeng-hooggeregshof gee hoekom hulle nie tronkstraf opgelê moet word nie. Dit kom nadat die departement ʼn dringende hofbevel om ʼn Rustenburgse plek van veiligheid se agterstallige subsidies te betaal, verontagsaam het. Solidariteit Helpende…
Lees meer

Lees meer

Helpende Hand versoek dat departement skuldig bevind word aan minagting van die hof

Solidariteit Helpende Hand se regspan sal volgende week in die Mafikeng-hooggeregshof verskyn om ʼn minagtingsaansoek teen die departement van maatskaplike ontwikkeling te bring. Dit kom nadat die departement al byna twee maande lank versuim om die agterstallige subsidie van Môrester, ʼn niewinsgewende organisasie en plek van veiligheid in Rustenburg, te betaal soos deur ʼn dringende…
Lees meer

Lees meer

Reisagent

REISAGENT WAT BEHELS DIE BEROEP? Reisagente tref reisreëlings na gelang van die behoeftes, begrotings en voorkeure van kliënte. Kliënte kan individue, families, groepe of besigheidspersone insluit. Reisagente verskaf inligting aan kliënte met betrekking tot vervoer, paspoorte, visums, geldeenheid-regulasies, toeriste-besienswaardighede, hotelbesprekings en die bespreking van vlugte. Hulle tref ook ander spesiale reëlings wat deur kliënte aangevra…
Lees meer

Skakelbordoperateur / Operatrise

SKAKELBORDOPERATEUR/-OPERATRISE WAT DIE LOOPBAAN BEHELS Telefoonoperateurs/-operatrises, wat ook telefoniste genoem word, bedien skakelborde deur inkomende en tussenkantooroproepe na die korrekte persone toe deur te stuur. Oproepe word oorgeplaas en verbindings vir uitgaande oproepe word gemaak. Inligting word verskaf en koste vir langafstandoproepe word bereken. Telefoonoperateurs/operatrises kan konferensieoproepe vir besighede reël. In kleiner organisasies kan algemene…
Lees meer

Sportwetenskaplike

SPORTWETENSKAPLIKE WAT DIE LOOPBAAN BEHELS Sportwetenskaplikes staan sportpersone by om die bes moontlike sportprestasie te behaal deur kennis en tegnieke toe te pas op die terreine van geneeskunde, fisiologie, biomeganika (die studie van menslike beweging), voeding, sielkunde en fisioterapie/massering. Hulle kan behandeling uitdink en oefenprogramme opstel om sportpersone by te staan met hul terugkeer na…
Lees meer

Toksikoloog

TOKSIKOLOOG WAT BEHELS DIE BEROEP Toksikoloë beplan en voer laboratorium- en veldtoetse uit om die impak van toksiese materiale en bestraling op menslike en dieregesondheid en die omgewing te identifiseer, te monitor en te evalueer. Dit geld ook vir die impak van toekomstige tegnologie. Toksikologie kan in agt duidelike werkareas verdeel word: industrieel, farmaseuties, akademies,…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!