Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Limpopo-leerder aangewys as wenner van Helpende Hand Entrepreneurskompetisie

Deur Mariné Jacobs ʼn Leerder van Hoërskool Merensky in Tzaneen is verlede week aangewys as die wenner van Solidariteit Helpende Hand se nasionale entrepreneurskompetisie. Simoné Schoeman, ʼn graad 12-leerder, het R15 000 se prysgeld ontvang wat sy nou kan gebruik om in haar besigheid, Simoné Schoeman Fotografie, te belê. Sy het ook R15 000 vir haar skool…
Lees meer

Mediaverklaring: Limpopo-leerder aangewys as wenner van Helpende Hand Entrepreneurskompetisie

ʼn Leerder van Hoërskool Merensky in Tzaneen is gister aangewys as die wenner van Solidariteit Helpende Hand se nasionale entrepreneurskompetisie. Simoné Schoeman, ʼn graad 12-leerder, het R15 000 se prysgeld ontvang wat sy nou kan gebruik om in haar besigheid, Simoné Schoeman Fotografie, te belê. Sy het ook R15 000 vir haar skool gewen wat vir entrepreneursontwikkeling…
Lees meer

Soldeer: Tzaneen-projek wenner van Helpende Hand Projek van die Jaar-kompetisie

Deur Mariné Jacobs ’n Gemeenskapsprojek van Tzaneen in Limpopo is verlede week as die wenner van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie aangewys. Projek Groenvinger, ʼn werkskeppingsprojek onder leiding van Annaline Geldenhuys, het ses ander finaliste uitgestof om met R150 000 aan prysgeld weg te stap wat verder in die projek belê sal word.…
Lees meer

Mediaverklaring: Tzaneen-projek wenner van Helpende Hand Projek van die Jaar-kompetisie

’n Gemeenskapsprojek van Tzaneen in Limpopo is pas as die wenner van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie aangewys. Projek Groenvinger, ʼn werkskeppingsprojek onder leiding van Annaline Geldenhuys, het ses ander finaliste uitgestof om met R150 000 aan prysgeld weg te stap wat verder in die projek belê sal word. “As dit nie vir…
Lees meer

Mediaverklaring: Beaufort-Wes-projek verower derde plek in Helpende Hand Projek van die Jaar- kompetisie

’n Gemeenskapsprojek in Beaufort-Wes is pas as die derdeplek-wenner van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie  aangewys. Projek Veilige Hande, onder leiding van Ursula Stassen, het R50 000 se prysgeld vanaf Helpende Hand ontvang wat verder in die projek belê sal word. Hierdie projek poog om werkloosheid hok te slaan en inwoners aktief betrokke…
Lees meer

Mediaverklaring: Wes-Kaapse projek verower tweede plek in Helpende Hand Projek van die Jaar-kompetisie

’n Gemeenskapsprojek in Kraaifontein in die Wes-Kaap is pas as die tweedeplekwenner van Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar-kompetisie aangewys. Projek Taakmag, werkskeppingsprojek onder leiding van Thelma Shum, het R100 000 se prysgeld vanaf Helpende Hand ontvang om verder in die projek te belê. Hierdie projek het kostrollies gevestig wat elke dag versnaperinge teen…
Lees meer

Lees meer

Nuusbrief: Helpende Hand gee hofamptenaar by Raad vir Balju’s aan

Deur Mariné Jacobs Solidariteit Helpende Hand sal die adjunkbalju van die Molopo-distrik by die Raad vir Balju’s aangee omdat die amptenaar versuim om ’n bevel van die Mafikeng-hooggeregshof persoonlik op die LUR en hoof van die Noordwes departement van maatskaplike ontwikkeling te beteken. Die Mafikeng-hooggeregshof het op 27 Augustus beveel dat die LUR en haar departementshoof…
Lees meer

Nuusbrief: Projek van die Jaar se wenners hierdie week aangekondig

Deur Mariné Jacobs Solidariteit Helpende Hand sal hierdie week die wenners van die Projek van die Jaar-kompetisie tydens ʼn glansgeleentheid in Pretoria aankondig. “Ek is so opgewonde oor die geleentheid om hierdie ongelooflike projekte te vereer!” sê Anel du Preez, organiseerder van die kompetisie. “Die beoordelaars het behoorlik geswoeg om die wenners te kies, want…
Lees meer

Nuusbrief: Vyf finaliste vir Helpende Hand Entrepreneurskompetisie aangekondig

Deur Mariné Jacobs Die vyf finaliste van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie is pas aangekondig en die wenner sal op 18 September aangewys word. Die wenner sal wegstap met ʼn kontantprys van R15 000 om in sy of haar besigheid te belê, asook R15 000 vir sy of haar skool wat vir entrepreneursontwikkeling aangewend sal word. Die…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!