Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Solidariteit Beweging stuur halfmiljoenrandprojek vir gehoorgestremdes van stapel

Die Solidariteit Beweging het vandag tydens ʼn bekendstellingsgeleentheid in Pretoria die laaste van ʼn halfmiljoen rand se gehoorapparate aan behoeftige gehoorgestremdes oorhandig. Die Solidariteit Beweging het onlangs hierdie projek van stapel gestuur waardeur 25 behoeftige gehoorgestremdes van regoor die land splinternuwe gehoorapparate ontvang het. Gehoorapparate ter waarde van ʼn halfmiljoen rand is deur Impact Hearing…
Lees meer

Lees meer

Lees meer

Helpende Hand stig noodfonds vir Pretoriase kinderhuis

Solidariteit Helpende Hand het vandag ’n noodfonds gestig vir die President Kruger Kinderhuis in Pretoria wat vanoggend in die vroeë oggendure beroof is. Die kinderhuis se twee bussies en die kinders se fietse is gesteel. Een van die bussies is intussen met behulp van ʼn ingeboude opsporingstoestel in Mpumalanga opgespoor, maar die ander bussie is…
Lees meer

Helpende Hand brei-projek inspireer honderde breiers landswyd

Solidariteit Helpende Hand se Gauteng-Suid streek het vanjaar ’n langtermyn breiprojek geloods om sodoende komberse vir behoeftige ouetehuise en kinderhuise in te samel. Binne drie maande het die Brei-‘n-Blok-projek sό vlamgevat dat honderde breiers van regoor die land nou daaraan deelneem. “Dit is net ongelooflik hoe baie ondersteuning ons met hierdie projek kry,” sê Adele…
Lees meer

Lees meer

Wiskunde-probleem van die maand

Ons wiskunde-probleem het te doen met die maand van Oktober. In elke nie-skrikkeljaar, begin Oktober op dieselfde dag as net een ander maand. Wat is die maand? Watter maand eindig altyd op dieselfde dag as Oktober? Antwoord: Januarie en Februarie
Lees meer

Môrester ontvang uiteindelik agterstallige subsidies deur Helpende Hand-hofaansoek

Na ʼn maande lange hofstryd het die Môrester plek van veiligheid uiteindelik die agterstallige subsidies ontvang wat die departement van maatskaplike ontwikkeling aan die instansie verskuldig was. Solidariteit Helpende Hand het reeds in Mei vanjaar ʼn aanmaning aan die departement gestuur om ʼn verduideliking te eis waarom Môrester sedert 2013 geen staatstoelae of terugvoer oor…
Lees meer

Lees meer

Limpopo-leerder aangewys as wenner van Helpende Hand Entrepreneurskompetisie

Deur Mariné Jacobs ʼn Leerder van Hoërskool Merensky in Tzaneen is pas aangewys as die wenner van Solidariteit Helpende Hand se nasionale entrepreneurskompetisie. Simoné Schoeman, ʼn graad 12-leerder, het R15 000 se prysgeld ontvang wat sy nou kan gebruik om in haar besigheid, Simoné Schoeman Fotografie, te belê. Sy het ook R15 000 vir haar skool gewen…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!