Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Departement mislei publiek oor slaagvereistes

In Beeld van 24 November (Slaagvereiste strenger vir gr. 7, 8 en 9) word berig dat die departement van onderwys in ’n verklaring gesê het dat die slaagvereistes van gr. 7, 8 en 9 verhoog gaan word vir 2014 om die gehalte van onderwys in openbare skole te probeer verbeter. Dit behels onder andere dat…

Lees meer

Wiskunde-probleem vir Novembermaand

Indien jy ’n 11 minuut en 13 minuut uurglas het, hoe kan jy akkuraat tyd in beslag neem vir 15 minute? Antwoord: Draai beide uurglase om sodat hulle sand gelyktydig uitloop. Wanneer die 11 minute uurglas uitgeloop het, draai dit onmiddellik weer om. Sodra die 13 minuut uurglas uitgeloop het, word die 11 minuut uurglas…

Lees meer

Pretoria leerders pak duisende skooltassies vir behoeftiges graadeens

Die grondslagfase van Laerskool Lynnwood het vandag hand bygesit om saam met Solidariteit Helpende Hand byna 4 000 skooltassies te pak wat in 2015 aan behoeftige graadeens regoor die land uitgedeel sal word. Dit vorm deel van Helpende Hand se nasionale Skooltassieprojek waardeur skooltassies propvol skryfbehoeftes elke jaar aan minderbevoorregte graadeens uitgedeel word. “Die Skooltassieprojek…

Lees meer

Lees meer

Helpende Hand-navorsing kan staat se skolevoedingskemas verbeter

Na aanleiding van die swak standaard van staatsvoedingskemas wat by skole in Limpopo ervaar word – tot so skokkende mate dat leerders hospitaalbehandeling moes kry – wil Solidariteit Helpende Hand die departement van basiese onderwys ten sterkste aanmoedig om dringend skolevoedingskemas landswyd te hersien. Helpende Hand stel vroeg volgende jaar ’n navorsingsverslag bekend met diepgaande…

Lees meer

Lees meer

Pretoria leerders pak duisende skooltassies vir behoeftiges graadeens

Die grondslagfase van Laerskool Lynnwood sal volgende week hand bysit om saam met Solidariteit Helpende Hand ongeveer 4 000 skooltassies te pak wat in 2015 aan behoeftige graadeens regoor die land uitgedeel sal word. Dit vorm deel van Helpende Hand se nasionale Skooltassieprojek waardeur skooltassies propvol skryfbehoeftes elke jaar aan minderbevoorregte graadeens uitgedeel word. Meer…

Lees meer

Lees meer

Lees meer

Talle Kerswense reeds deur Helpende Hand bewaarheid

Helpende Hand het verlede week ʼn sosialemediaveldtog geloods om met R30 000 Suid-Afrikaners se Kerswense waar te maak. Dit kom nadat Helpende Hand onlangs die oogmerk van 30 000 ondersteuners bereik het en hierdie mylpaal gevier word deur op hierdie manier aan gemeenskappe terug te gee. Die publiek word aangemoedig om persone of instansies te nomineer…

Lees meer