Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Lees meer

Meer as 1 300 projekte om behoeftiges te help

Solidariteit Helpende Hand het in 2014 met meer as 1 300 projekte duisende behoeftiges se lewens ingrypend verander en beplan om in 2015 nóg meer projekte van stapel te stuur om armoede te voorkom en te verbreek. Hierdie was ook die jaar waarin dié nie-winsgewende organisasie die reusemylpaal van 30 000 ondersteuners bereik het. Gedurende April tot…
Lees meer

Wenke vir harte wat gee

Deur Michelle Burger Tydens die feesseisoen raak ons dikwels meer bewus van ander se swaarkry en mense wat nie so bevoorreg soos ons is nie. Daar is talle projekte en organisasies waarby ʼn mens in dié tyd betrokke kan raak om ʼn verskil in minderbevoorregtes se lewens te maak, of jy kan sommer jou eie…
Lees meer

Lees meer

R40 000 Kerswensveldtog verhelder talle behoeftiges se feestyd

ʼn Kerswensveldtog waardeur duisende rande spandeer is om Suid-Afrikaners se Kerswense te bewaarheid, het vandag op ʼn hoogtepunt geëindig. Solidariteit Helpende Hand het die #30Kerswense-veldtog op sosiale media geloods nadat die organisasie onlangs die oogmerk van 30 000 ondersteuners bereik het. Daar is besluit om dié mylpaal te vier deur iets aan gemeenskappe terug te gee…
Lees meer

Lees meer

Die vrywilliger-hart

Deur Riaan du Plooy, adjunk uitvoerende hoof: Nasionale Strukture, Helpende Hand Solidariteit Helpende Hand se voetspoor, in die vorm van 126 vrywilliger-gedrewe takke, strek oor die lengte en breedte van ons land. Die takbesture en -vrywilligers sit daagliks skouer aan die wiel om, saam met die meer as 30 000 Helpende Hand-ondersteuners, Afrikanerarmoede volhoubaar te…
Lees meer

Kerswens-veldtog verhelder talle se feestyd

Helpende Hand se 30 Kerswense-veldtog is byna op ’n einde en het reeds talle kinders, gesinne en bejaardes se Kersseisoen opgehelder. Helpende Hand het die veldtog ter viering van sy 30 000 ondersteuners geloods en wil daarmee 30 Kerswense vervul. “Toe die veldtog begin het, het ons nie geweet watter soort Kerswense ons gaan bewaarheid nie.…
Lees meer

Meer as 900 ouers en onderwysers in 2014 opgelei

Helpende Hand het hierdie jaar meer as 900 kleuteropvoeders en ouers by 68 skole regoor die land deur middel van die Immergroen Ouerskapkursus opgelei. Die Immergroen Ouerskapkursus is daarop gemik om ouers en onderwysers te help om kleuters beter te verstaan, te hanteer en te dissiplineer. Die kursus is as deel van die Kosblikkieprojek aangebied.…
Lees meer

Pretoria leerders pak duisende skooltassies vir behoeftiges graadeens

Die grondslagfase van Laerskool Lynnwood het verlede week hand bygesit om saam met Solidariteit Helpende Hand byna 4 000 skooltassies te pak wat in 2015 aan behoeftige graadeens regoor die land uitgedeel sal word. Dit vorm deel van Helpende Hand se nasionale Skooltassieprojek waardeur skooltassies propvol skryfbehoeftes elke jaar aan minderbevoorregte graadeens uitgedeel word. “Die…
Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!