Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Meer as 1 300 projekte om behoeftiges te help

Solidariteit Helpende Hand het in 2014 met meer as 1 300 projekte duisende behoeftiges se lewens ingrypend verander en beplan om in 2015 nóg meer projekte van stapel te stuur om armoede te voorkom en te verbreek. Verlede jaar was ook die jaar waarin dié nie-winsgewende organisasie die reusemylpaal van 30 000 ondersteuners bereik het. Gedurende April…

Lees meer

More than 1300 projects to assist the needy

In 2014, Solidarity Helping Hand implemented more than 1 300 projects, thereby drastically changing the lives of thousands of impoverished people. Helping Hand plans to launch even more projects in 2015 in order to prevent and alleviate poverty. Last year was also the year during which the non-profit organisation achieved the huge milestone of having 30 000…

Lees meer

Duisende graadeens kry hupstoot vir hul skoolloopbaan

Solidariteit Helpende Hand se jaarlikse Skooltassieprojek is verlede week van stapel gestuur en saam met 160 behoeftige Afrikaanse graadeens van Laerskool Simon Bekker in Pretoria is begin skryf aan meer as 266 000 km se drome. Elkeen van dié leerlinge het ’n skooltas met skryfbehoeftes as deel van die projek ontvang. Tesame met dié aksie het…

Lees meer

Thousands of grade ones receive a helping hand with their education

Solidarity Helping Hand’s annual Schoolbag Project kicked off last week and together with 160 needy Afrikaans grade ones in Laerskool Simon Bekker in Pretoria, the penning down of 266 000 km of dreams began as well. Each one of these learners received a schoolbag as part of the project. In conjunction with this action, the organisation…

Lees meer

Duisende graadeens kry hupstoot vir hul skoolloopbaan

Solidariteit Helpende Hand se jaarlikse Skooltassieprojek is vandag van stapel gestuur en saam met 160 behoeftige Afrikaanse graadeens van Laerskool Simon Bekker in Pretoria is begin skryf aan meer as 266 000 km se drome. Elkeen van dié leerlinge het ’n skooltas met skryfbehoeftes as deel van die projek ontvang. Tesame met dié aksie het…

Lees meer

Thousands of grade ones receive a helping hand with their education

Solidarity Helping Hand’s annual Schoolbag Project kicked off today and together with 160 needy Afrikaans grade ones in Laerskool Simon Bekker in Pretoria, the penning down of 266 000 km of dreams began as well. Each one of these learners received a schoolbag as part of the project. In conjunction with this action, the organisation…

Lees meer

Afrikaans schools take honours in matric maths

Learners from Afrikaans schools yielded almost a third of all the maths distinctions obtained by the 2014 Matriculants. An analysis carried out by Solidarity Helping Hand’s Society of Maths Teachers (VAW) indicates that 7 198* Matriculants from 1 767 schools managed to obtain distinctions for this tough subject in 2014.Of this number, 2 242 distinctions…

Lees meer

Afrikaanse skole kraai koning in matriekwiskunde

Leerlinge aan Afrikaanse skole het byna ’n derde van al die wiskundeonderskeidings ingeoes wat deur die matriekklas van 2014 behaal is. ’n Ontleding deur Solidariteit Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) toon dat 7 198* matrieks aan 1 767 skole in 2014 hierdie bielie van ’n vak met ’n onderskeiding kon slaag. Uit…

Lees meer