Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Top Afrikaanse wiskundeskole vereer 1

Top Afrikaanse wiskundeskole vereer

Solidariteit Helpende Hand se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) het vandag Afrikaanse skole vereer wat tydens die 2014-matriekeindeksamen uitstekend in Wiskunde gevaar het. Agt-en-twintig skole wat almal ’n buitengewone aantal wiskunde-onderskeidings behaal het, se skool- en vakhoofde het tydens ’n toekenningsgeleentheid in Pretoria hul eretoekennings ontvang. Afrikaanse Hoër Seunskool is aangewys as die Afrikaanse skool…

Lees meer
As jy armes van die wal in die sloot help

’n Reusebelegging in ons mense

Soos enige gesoute belegger gaan Solidariteit Helpende Hand in 2015 versigtig soek na dáárdie projekte wat vir ons en ons 30 000 ondersteuners die beste opbrengs op ons belegging gaan oplewer. Vir ’n finansiële belegger beteken dit ’n soeke na wins, maar vir ’n maatskappy sonder winsbejag (MSW) beteken dit ’n soeke na optimale sukses binne sy fokus.

Lees meer

Wiskundeprobleem vir Februarie 2015

As ’n heelgetal is, vind die waarde van die maksimum minus die minimum van die volgende uitdrukking:

Lees meer
Tegnologie help onderwyser ná ernstige besering 1

Tegnologie help onderwyser ná ernstige besering

’n Onderwyser wat werwels in ’n perdry-ongeluk gekraak het, is hierdie week deur moderne tegnologie in staat gestel om weer haar passie vir die onderwys uit te leef. Wouda Muller, ’n graad 1-onderwyseres by Hoërskool Wilgerivier in die Vrystaat, het hierdie week ’n interaktiewe visualiseerder en projektor ter waarde van R12 000 van Solidariteit Helpende…

Lees meer

Kindertoelae: Miljarde rand nodig, maar honger na werkgeleenthede groei steeds

Indien Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, haar sin kry en die betaling van kindertoelae tot die ouderdom van 23 jaar verleng, sal ʼn bykomende R6 miljard tot R10,3 miljard vir kindertoelae in die Begroting ingeruim moet word. Só het Solidariteit Helpende Hand gesê op die vooraand van die nasionale begrotingsrede wat môre deur die…

Lees meer

Helpende Hand gryp in ná likwidasie van myn talle werkloos laat

Solidariteit Helpende Hand het hierdie week begin om noodleniging in die omliggende area van die Consolidated Murchison-myn naby Phalaborwa te bied. Talle gesinne is in finansiële nood gedompel nadat die myn onlangs gelikwideer is. Volgens Quintus Sliep, Solidariteit se organiseerder in Lydenburg, is alle produksie en bedrywighede by die myn gestaak en alle werknemers se…

Lees meer

Sentrumbestuurder

Helpende Hand-gemeenskapsentrum: Sentrumbestuurde. Die pos is gebaseer in Booysens, Pretoria-Wes, binne ʼn organisasie sonder winsoogmerk. Om te kwalifiseer benodig jy ʼn toepaslike B-graad of gelykwaardige kwalifikasie en ten minste vyf jaar bestuurservaring wat projekbestuur en die bestuur van personeel insluit.

Lees meer

Behoefte aan kleutervoeding groter as ooit

Solidariteit Helpende Hand sal vanjaar meer kleuterskole as ooit vantevore in staat stel om elke dag vir hul kleuters ʼn gesonde maaltyd te voorsien. Deur die Kosblikkieprojek het Helpende Hand verlede jaar meer as 4 000 kleuters landswyd elke dag gevoed, maar die organisasie beplan om vanjaar die projek nog meer uit te brei. “Die…

Lees meer

Aansoeke vir nasionale kleutervoedingsprojek open

Aansoeke vir Solidariteit Helpende Hand se nasionale Kosblikkieprojek het hierdie week geopen. Kleuterskole en nasorgsentrums kan nou aansoek doen om voedsel vir die res van die jaar te ontvang. Deur die Kosblikkieprojek het Helpende Hand verlede jaar meer as 4 000 kleuters landswyd elke dag gevoed. Die organisasie beplan om vanjaar die projek uit te…

Lees meer
Wenke vir harte wat gee

Wenke vir harte wat gee

Solidariteit Helpende Hand ontvang talle navrae oor hoe mense ʼn donasie kan maak, wie gehelp kan word en waar skenkings afgegee kan word. Ongelukkig is dit ʼn realiteit dat mense wat graag wil help, dikwels uitgebuit en misbruik word. Dit is byna asof dit al hoe makliker raak om mense se goeie harte en gesindheid van dankbaarheid te manipuleer, en daarom is dit belangrik om te weet hoe, waar en wat die regte manier van gee is.

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!