Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Dis Kersfees vir behoeftige kinders in Bethal

Die Solidariteit Helpende Hand-tak op Bethal het ’n Kerspartytjie vir 35 behoeftige kinders aangebied. Die meeste van hierdie kinders sal glad nie ’n ander geleentheid hê om rondom ’n kersboom te sit nie. Die plaaslike besighede het ook hand bygesit en Sascom en Deotrans het R10 000 geskenk wat gebruik is vir geskenke en skryfbehoeftes…

Lees meer

Mensehandel: Gesigte nes ons s’n

Solidariteit Helpende Hand se Andeon-tak het besluit om mensehandel met ’n dapper nuwe projek aan te pak. Die Beskerm-jou-kind-projek se eerste funksie het die afgelope naweek in Pretoria plaasgevind. Die bekende akteur, Hykie Berg, en Elanie Kruger, skrywer van die boek Skoolbank tot Bordeelbed, was die gassprekers. Berg en Kruger is albei betrokke by PSARU…

Lees meer

Interessante Wiskunde brokkie vir November maand

Antwoord: ’n Reghoek word getrek wat dan in reghoekige driehoeke opgedeel word. Twee hoeke, wat ’n saamgestelde hoek vorm, word geïdentifiseer en benoem deur gebruik te maak van enige twee veranderlikes. In hierdie diagram is dit  en . Die skuinssy se waarde van 1, stel die radius van die eenheidsirkel voor. Hierdie hoek  en die…

Lees meer

Wiskunde-probleme van die maand: November 2015

Antwoord: Die omtrek van die heksagoon is 6 eenhede. Daarom sal elke sy van die heksagoon gelyk wees aan 1 eenheid. Trek elke diagonaal van die heksagoon wat die heksagoon in 6 gelyksydige driehoeke opdeel waarvan elke sylengte gelyk aan 1 is. Bepaal  van die oppervlakte van die reëlmatige heksagoon, m.a.w. 4 van die 6…

Lees meer

Wil jy graag 'n verskil maak?

Word 'n Solidariteit Helpende Hand ondersteuner!